Die amptelike dokumentasie span> dek baie van die mees algemene gebiede van Ubuntu. Dit is beskikbaar sowel aanlyn en via die Help-ikoon in die Dock
Op Vra Ubuntu jy kan vrae vra en soek deur 'n indrukwekkende versameling vrae wat reeds beantwoord is. Ondersteuning in u eie taal kan verskaf word deur u Plaaslike Gemeenskap Span .
Vir wysers, ander nuttige resources asseblief besoek Gemeenskapsondersteuning of Kommersiƫle ondersteuning